Skyf Soentoe by EddieJakes Lyrics
Chorus:
Brother skyf soentoe, Met jou negatiwiteit
Kanj nie sien ek meditate, Ek hettie tyd vjou inflated ego (skyf soentoe)
Skyf n bietjie ver en wyd, Jy issie deel van my praktyk
Ekkis for real en jy is fake (Skyf soentoe)
Met jou swak mentaliteit, Ekke wiettan vir n feit
Tussen my en jou en jy, (Skyf jy soentoe)
Ek en jy moet seperate, Jy gee op en ek het faith
Kan jy nie sien it werkie yt, (Skyf)
Verse1:
Yt my rigting yt
Brother ek en jy hang nee my yt
Jy discourage my terwyl ek werk an n breakthrough jy
Wietie wat it mean om op te gee asj so ver gekommitie, but honestly is ekkie mee die bomb ek's n atomic (Jeez)
Ekkis moeg van al die leuens
Wat aan my vertel was
Ouense wat
Promises wat aan my gemaak it
Ouens wat vir my gesêrit hulle sal van my n ster maak
But sterre val en jou praat is vals
So ek prefer nou Mars
Skyf

Verse 2:
Totally yt my vriende kring kanj nie sien ek issie blind my oë is nie getint
Brother
Dink jy nie ek vang jou skim
Jy kan maar nou ophou
Praat van n vrind
Want deesdae issa min
Vertroue & lojaliteit but ekkis is punt inni wind
Jy kan maar my afknou
Jy kan ma niks gin
Jy kan maar nou praat by mense watever jy wil
Ek's oppie top en annie brand jou opinie tel an kante blank so hies jou vark ek's min gespin
Want ekkis annie binneding