P.E. by Early B Lyrics
[Koor]
Now let me see your hands up, freeze
Hoekom lyk jy so upset bra, say cheese
Ek doen dit vir my plek bra, is P.E
En julle weet ek doen dit reg, so bump bump to the beat
Now let me see your hands up, freeze
Hoekom lyk jy so upset bra, say cheese
Ek doen dit vir my plek bra, is P.E
En julle weet ek doen dit reg, bump bump to the beat
[Vers 1]
Is Early B terug terug op al daai baai rukke
The rhyme spitter, ding rukker, overtime julle
The vice gripper op ‘n beat, ek’s tight jinne
Maak goosebumps tot in jou kies soos ‘n taai Fizzer
Is Bloemendal boss ek is al weer op daai rukke
[?] ek doen dit vir di baai julle
Uitenhage moet ok nou dankie sê vir Vastrap
Want is deur hulle wat stanford amper [?]
Die plek is nog steeds so rof my bru, jy moet nca trap
Jong manne lê voor in die kerk hie elke saterdag
Die ouens vandag hulle is vital, haal mekaar af
En hulle bly ‘n paar strate van mekaar af
God se waarheid jy moet safe step guy
In my bly plek hou jou op jou plek net ai
Mense kan ma wat sê of wys van die baai
P.E. ons ruk die ding is my plek daai

[Vers 2]
Nou bradde my plek ruk is ‘n [?]
Elke dag in DC is soos ‘n festival
Ons het Baywest and Acres is revamped ok nou
Is maar net Pier 14 wat hulle nog net so hou
Ma anyways [?] is ok nou aan gebou
En die boeta Rieza se quarters [?]
Ek’s van die Oos Kaap bra met die lovely girls
Wat hulle bodies het en hulle tande hou
Ons het die karre ou, dis Slamcity yo
Oud of nuut dit maak nie saak nie bra we drop it low
Ek’s van die baai da girl [?]
Is vani dal af, P.E. [?]

[Vers 3]
Booysens park, Nooitgedacht straat julle is part van die baai
So van nou af is dit nca
Jacksonville the place jy sal my nou en dan daar kry
[?] want my boetie het verhuis
En ek gaan 21 toe next, ai man Johnty Jah bless
Dan ry ek ander kant om daar by UCC se kerk
Dan sien ek 32, dan ry ek an my bru tot in 29 Cedric
[?]
Dan vat ek mos ‘n links tot binne in die ark
Greet vi [?] my kar is nca gewas
Rev die honda whap whap skyns oor die humps
Vat ‘n regs da by Alie se gym mos da by Daves
West end [?] Bethelsdorp verby
Greet vir [?] pak ek straight af [?]
Want julle weet ek’s van die dal af meisie